Your Ultimate RUSTENBURG Web Presence
Saturday, May 19, 2012
blitz-glas-bannergif

 

Kerk waarmee God werk!

Kontak Besonderhede

Adres: H/v Bergbos- en Witstinkhoutlaan
Tel:  014 533 4028
Faks:  086 694 9448
Epos: ngppark@mweb.co.za
Webblad: www.ngprotepark.co.za
Ds. Deon Strauss – 083 627 5085           d.strauss@mweb.co.za
Dr. Ben van Tonder – 082 378 0613     benirma@mweb.co.za
Facebook:  https://www.facebook.com/pages/NG-PROTEAPARK/199401442880

EREDIENSTYE (SONDAG):
9:00        Erediens in Ouditorium
Kinderbediening in Teatro,  Peuters & kleuters
17:45      Tienerdiens in Teatro

Kerk Info

NG Proteapark is die kerk waarmee God werk: in ons elkeen en deur ons in die wêreld rondom ons.  NGPP is ook in wese missionêr: met ander woorde uitreikend en uitnodigend; oop en toeganklik. Dus fokus ons sterk op ons onderlinge bediening van mekaar in selgroepe, hospitaalbediening en ons spreekkamer.

In NGPP is elke individu, jonk en oud, klein en groot, ewe belangrik.  Daarom fokus ons sterk op gesinsbediening, terwyl gespesialiseerde bediening aan seniors, peuter- en kleuters, Gr 1-6 en Gr 7-11 steeds groot aandag geniet.


 

Popularity: 1% [?]

, , , , , , , , , , , ,

hyu001-bannerjpg
advertise
digi-techgif
May  2012
Mon Tue Wed Thu Fri Sat Sun
   
  1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30 31  

In association with RATA

RATA
Get our toolbar!

TAG CLOUD

Stay up to date!

Subscribe to receive announcements via email.