Annico van Vuuren

Bestelling Besonderhede
Prys R 150.00 ( sluit pos en verpakking in)
Bank besonderhede:
Naam: A Jansen van Vuuren
Bank: FNB
Tak: Brits Kremetart sentrum
Takkode: 260 146
Rek nr: 60423813844
Verwysing: Voorletters en Van
E-pos: benellie@telkomsa.net
Stuur bewys van betaling, voorletters+van en pos adres na E-pos adres.
Neem kennis: ( Boeke word deur skrywer geteken op aanvraag )

Bestelling Besonderhede
Prys R 100.00 ( Sluit pos en verpakking in )
Bank besonderhede:
Naam: ANJ Jansen van Vuuren
Bank: ABSA
Tak: Brits Kremetart sentrum
Takkode: 632115
Rek nr: 121718448
Verwysing: Voorletters en Van
E-pos: benellie@telkomsa.net
Stuur bewys van betaling, voorletters+van en pos adres na E-pos adres.
Neem kennis: ( Boeke word deur skrywer geteken op aanvraag )
Annico van Vuuren, skrywer van verskeie boeke en kortverhale, publiseer op die ryp ouderdom van 75 jaar self twee boeke.
OES DIE STOF
Nou op 75 jaar is dit bekendgestel.
ONVERGEETLIK sê Sallie Bouwer, leser.
DIEP MENSLIK, SNY TOT OP DIE BEEN, Vera Conradie, leser.
‘n WARE KUNS OM MET SO MIN INLIGTING ‘n FEITLIK GETROUE EN OORTUIGENDE VERHAAL TE SKRYF, Prof Hans du Plessis, UNW.
TERUG SON TOE
‘n Gewaagde en eerliker opinie oor die Boer se huidige problem, ‘n boek van ons tyd vir ons mense, ingeklee in ‘n teer liefdesverhaal.
Popularity: 2% [?]





