Acusti Care New Logo

Rustenburg Acusticare

Contacts

Contact Details

Tel: 014 592 0677 / 014 592 0679
Fax nr: 014 592 0681
Cell: 083 653 2220
Address: 45 Heystekstraat, Rustenburg
Email: gavbk@mweb.co.za
Email: gehoorkliniek@gmail.com

Email: acusticare15@gmail.com

AgePhonak33

PuzzlePhonak5

Services

Services

Kontak ons vir die beste gehoor probleme:

  1. Diagnostiese gehoortoetse.
  2. Oudiologiese dienste
  3. Gehoor apparaat verskaffing & passing – mediese fonds dekking.
  4. Gehoorbeskerming – verskaffing & passing van NoiseBan beskermers.
  5. Enigste ten volle toegeruste privaat gehoorkliniek in Rustenburg.
  6. Volle behandeling vir sensitiewe doofheid.
  7. Eksklusiewe verskaffer van Phonak gehoorapparate – Switsers vervaardig no 1 gehoortoestel in die wêreld bbt. tegnologie en verkope.
  8. Vennoot van die Oor Instituut ( Ear Institution )
  9. Acusticare is al 25 jaar as die bes toegeruste kliniek van sy soort in Rusteburg omgewing, en tans die enigste privaat kliniek.
  10. Gratis na verkope diens.