37f6e233-8b7b-44d8-bf69-589efb42da15

Rustenburg Bianca – Tax Returns 

Contact

Contact Details

Bianca
Sel: 079 626 5310 / 071 405 0088
Adres: 16 Leydsstraat, Rustenburg
BBM nr: 2B7569D8
Epos: biancamans55@gmail.com

Services

Is jou belasting op datum by SARS?
Wonder jy of daar dalk ‘n uitbetaling vir jou kan wees?
Is jy werkloos op die oomblik?
Is jy afbetaal by jou werk? 

  • Ons doen jou belasting vir jou.
  • Ons hanteer ook SARS boetes & Bankbesonderhede Bevestigings
  • Rekenmeester Dienste

Ons benodig die volgende van jou:

  • Volle naam & Van
  • I.D Nommer
  • Belasting Nommer
  • Kontakbesonderhede
  • Adres
  • Bank Besonderhede
  • E-pos Adres

 

 

%d bloggers like this: