Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 02/09/2022 - 03/09/2022
All Day

Categories


AARBEIMUSIEKFEES…. Ten Bate Van Liefdadigheid

WANNEER – 2 & 3 September 2022
WAAR – Heartland Equestrian
INGANGSFOOI – R100 per persoon / 0 tot 12 jr – gratis
Vir meer inligting skakel vir Magda – 083 268 9548
E-pos Adres: admin@aarbeifees.co.za
Gaan like ons Facebook Blad
Gaan loer gerus rond op ons Webblad

Musiek deur:

  • Lollos / Ivan Roux / Reinhardt Venter
  • Rooksein / Juan Boucher / Marli
  • Bernice West / Abreu / Juanru Jay
  • Martin Bester / Juanita en kaalvoet kinners

Onthou om ‘n kampstoel te bring
Kaartjies is by die hekke beskikbaar
Meer as 40 kos en 140 snuitery stalletjies
Verskeie aarbei produkte te koop
Smoothies, konfyt en TONNE vars aarbeie – SPOTGOEDKOOP

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: