Agri Marico Bosveld bied aan…..OESFEES

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 01/10/2022
8:00 am - 11:30 pm

Categories


OESFEES TEN BATE VAN SKUINSDRIFT VEILIGHEID

WANNEER – 1 Oktober 2022
WAAR – Marico Bosveld Dam Hoenderhok
TYD – 08h00
TOEGANG – R20 per persoon
Leandi – 079 923 1123 / Ria – 082 944 0210

Ons het ‘n hele dag propvol lekker aktiwiteite vir die hele familie:

  • Biertuin: 09h00 – 7h00
  • Boeresport: 14h00 – 16h00
  • Kleiduif Skiet / Trekker Demo’s
  • Stalletjies / Landbou
  • Pretpark / Dans

Potjiekos ete en dans saam met FRECKLED ELVIS
om 19h00 in die hoenderhok @ R200 per persoon

Vaatjie in die biertuin en langs die potjiekos
kompetisie se potte

Stefan Lubbe vermaak met sy konsertina op die verhoog

POTJIEKOS KOMPETISIE INLIGTING:

UITSTALLERS:

  • Tactical K9 Africa / Alpha Damme / Auntie Pie
  • King Price / Auntie Pie / Haakdoring
  • Cake Sisters / Valtra / Leah Mi
  • Boerboel Rustenburg / The bag guy
  • Kaalföot / Bulletproof Protection
  • Hand made met Loka / Herbal Fusion
  • A & M Infusions

MARICO BOSVELD DAM KAMPTERREIN – 081 431 8846
TAFIEWE:

  • Volwassenes – R60 per dag
  • Kinders: 6 tot 12 jr – R20 per dag
  • Boot / Jetski – R50 per dag
  • Bouyancy verpligtend
  • Kragpunt – R50 per dag
  • Bring eie braairooster

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: