Bosveld Nagmark

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 28/07/2023
5:00 pm - 10:00 pm

Categories


 

BOSVELD NAGMARK 

WANNEER – 28 Julie 2023
WAAR – Hervormde Kerk, Rustenburg – Langs die R24 hoofpad
TYD – 17h00 tot 22h00
INGANG – R10 per persoon / Kinders onder 13 – Gratis
UISTALLERS: R100 per stalletjie
GASKUNSTENAAR: Lu-Anel
Skakel 072 146 6919 vir enige navrae
EPOS: bosveldnagmark@gmail.com

Moenie hierdie lekker dag misloop nie:

  • Vlakvark op die spit / Potjiekos / Gebakte skaapkop
  • Sop & Sjerrie / Pannekoek / Kerrie & Rys
  • Hamburgers / Warm drankies / Vetkoek / Jaffels
  • Gebak & melkkos / Bier tent / Braai hout / Kinder tafel

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: