Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 03/03/2018
7:00 am - 9:00 pm

Categories


Buffelspoort Karnaval

WANNEER: 3 March 2018
TYD: 7:00 – 21:00
WAAR: ATKV Buffelspoort, R104, Buffelspoort, Rustenburg, 0284
PRYS: R150 per persoon, kinders onder 12 gratis
NAVRAE & KAARTJIEVERKOPE: Esta – 082 377 8682 & Miempie Kapp – 083 3966 292 of miempie.kapp@gmail.com

Hoof Kunstenaars

  • Pieter Koen
  • Elvis Blue
  • Willem Botha
  • The Parlotones

Vermaak

  • Boogskietkompetisie
  • Kunsmark
  • Babakompetisie
  • Mnr & Mej Buffelspoort
  • Pretpark
  • Krag-vertoning
  • Pom-Poms
  • Modeparade
  • “Cage”-gevegte
  • Rofstoei
  • Grootskerm Rugby
  • Slang vertoning
  • Trompoppies
  • Motorskou
  • Padwedloop
  • Dansvertonings
  • En meer!

Verversings sal te koop aangebied word. Daar is ook bier en wyntente.

 

Add to Calendar

%d bloggers like this: