Cussonia Crest Trou en Onthaal Venue

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 22/05/2022
All Day

Categories


Kom en geniet die dag saam met ons en ontmoet van ons gunsteling verskaffers

WAAR – Cussonia Crest Trou en Onthaal Venue – Plot 116A Middleware, De Wildt, Pretoria
WANNEER – 22 Mei 2022
KOSTES – R150 per persoon

Carina – 076 708 1454 / 083 378 4212
Epos – info@cussoniacrest.co.za
Besoek ons Webblad 
Besigtiging van die Venue op afspraak beskikbaar

Cussonia Crest… waar drome en werklikheid een word…

  • GEEN Venue huur
  • Genestel aan die voet van die Magaliesberg…
  • Pakket sluit die volgende in:
  • Drie gang maaltyd
  • Fotograaf pakket
  • Dakliggies en Pallet liggies (Fairy lights)
  • Sap en/of Sjerrie verwelkomingsdrankie
  • Bruidskamer
  • Ramkamp vir Bruidegom en gevolg
  • Koordineerder
  • 2 Kroegmanne
  • Standaard ronde of Handgemaakte reghoekige hout tafels
  • Tafeldoeke, Materiaal lopers (runners) , Servette (verskeidenheid van kleure beskikbaar), Stoelstrikke (Chair tie backs)
  • Verskeidenheid van dekor
  • Kapel
  • Tuine vir fotos
  • Onthaal saal
  • Verskeidenheid onderborde om van te kies
  • Borde, wynglase, sjampanje glase, messe, vurke, lepels ens
  • Bergfotos vir die Bruidspaar
  • Asemrowende fotogeleenthede
  • R750 per persoon vir 80 gaste, 81 gaste en meer R600 per persoon

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: