G-Om Projek bied aan Rudi Claase & Louis Geldenhuys

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 23/11/2019
7:00 pm - 10:00 pm

Categories


G-Om Projek is ‘n opvoedkundige stimulerings program vir minder bevoorregte
kinders – soos ‘n kleuterskool – en elke kind kry ook elke dag ‘n gebalenseerde
maaltyd
Indien u meer inligting rondom die projek benodig, skakel Linda Grobler – 083 292 5654
of Marieta Herbst – 063 705 0304 ( H/v Kerk & Unie Straat )

Rudi Claase & Louis Geldenhuys Tree op:

WANNEER –  23 November 2019
WAAR – Tarentaal Teater
KOSTES – R150 p/p – Sluit ete in
TYD – Ete begin 19h00 en sangers tree op vanaf 20h00

Kaartjies is te koop by Tarentaal Teater
Natasha – 072 442 2783
Besoek ons Webblad

Moenie hierdie spesiale geleentheid misloop nie

 

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: