Gholfdag Fondsinsameling

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 01/03/2019
10:00 am - 9:00 pm

Categories


golfdag

Gholfdag ten bate van die NHK, gemeente Rustenburg-Kloof wie se kerkgebou op Sondag 25 November 2018 afgebrand het.

WAAR – Rustenburg Gholfbaan.
WANNEER – 1 Maart 2019 om 10 vm. Knalskoot begin.
KOSTES – R3 000.00 per 4bal, karretjies en halfweg ingesluit.
FORMAAT –  Beterbal – Beste dryf.

  • Borg van ‘n bof: R2 000.00
  • Borg van ‘n setperk: R1 000.00
  • Donasies sal met groot dank aanvaar word

Bank besonderhede:
Naam: NHK Rustenburg- Kloof
Bank: ABSA Rustenburg
Rekening No. 1220 580 527
Tak kode: 632005

  • Stuur asb bewys van betaling per e-pos na: ne.ye@telkomsa.net met jou naam of besigheids naam as verwysing.
  • Besprekings kan by die volgende persone gedoen word:
  • Ds. Nardus Enslin – 083 655 6653
  • Christo Keulder – 076 284 3701
  • Coenie Pretorius – 082 800 9123.

Goeie pryse en GROOT prys vir n KOLHOU op syfer 3

  

 

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: