Groot-Marico Somer Safari Fees

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 28/11/2020
All Day

Categories


 

Ned Herv Kerk bied aan….Groot-Marico Safari Karnaval

Wanneer – 27 & 28 November 2020
Waar – NH Kerk, N4 Platinum Hoofweg
Toegang – R20 per persoon
Navrae – Ds Stephan Botha – 083 743 0507
E-pos – gs4botha@gmail.com
Besoek ons Webblad 

BELANGRIKE INLIGTING

BOEREMUSIEK AAND

  • 27 November 2020
  • Tyd – 17h00
  • Braai pakke te koop
  • Kole beskikbaar
  • Toegang – R20 per persoon

VEILING 10h00 

  • Verskeidenheid jagpakette
  • Soliede hout meubels
  • Kosbaarhede uit die Antieke Marico
  • Losgoed veiling

VERMAAK VANAF 09H00

  • Steve Hofmeyr
  • Kosie Beukes Orkes
  • Genoeg vermaak vir oud en jonk
  • Hope pret vir kinders vir die hele dag

HEERLIKE KOS & STALLETJIES:

  • Kultuurstal met Marico-Plaas en spens produkte
  • Heerlike tradisionele kosstallejies, naaldwerk & kwekery

KOMPETISIE:

  • Kaartjies kos R100 elk
  • Kaartjies is reeds beskikbaar en ook by die hek
  • Trekking vind plaas om 15:00 die dag van die karnaval

PRYSE OP DIE SPEL:

  • Suzuki DR200SE
  • Naweek vir 4 by Marico River Game Lodge
  • 3 Nagte vir 2 by Tala Manzi Wildsplaas

HOOP OM U ALMAL DAAR TE SIEN!!!!

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: