Groot-Mariko Safari Expo met Appel

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 02/06/2022 - 04/06/2022
All Day

Categories No Categories


KOM KUIER SAAM MET ONS EN APPEL 

WANNEER – 2 TOT 4 JUNIE 2022
INGANGSFOOI – R20.00 per persoon

Navrae:

Boet Nel: 083 700 9751
Johan Venter: 082 372 5169
Eposnhkgmo@gmail.com
Besoek ons Webblad

Donderdag, 2 Junie & Vrydag , 3 Junie / Vanaf 10:00 tot 19h00

  • Gassprekers – Landboukenners & Leiers
  • Uitstalling van verskeidenheid bees, skaap & hoender rasse
  • Agri, NW. NWK Beperk, Obaro en nog vele ander veeprodukte en ander stalletjies
  • Vermaak – Kosie Beukes Orkes asook deurlopend musiek van Freckled Elvis
  • Kos Stalletjies

Saterdag, 4 Junie / Vroeg oggend tot 15h00

  • Gaskundernaar – Appel, 11uur
  • Kos Stalletjies
  • Verskeidenheid buite uitstallers, kindervermaak en veiling
  • Kompetisie trekking – 15h00 

WEN! WEN! WEN! 

Wen ‘n Echo Bossleepwa ( nie toegerus ) ter waarde van R47 000.00

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: