Kaskar Wedren & Colour Run

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 29/10/2022
9:00 am - 2:00 pm

Categories


KASKAR WEDREN / COLOUR RUN
( LAERSKOOL | HOëRSKOOL | KORPORATIEF )

WANNEER – 29 Oktober 2022
WAAR – Apache Ave, agter Obaro Wonderboom. Vanaf N4, Wonderboom Afrit
TYD – 09h00 tot 14h00
TOEGANG – R10 per persoon / Kinders onder – gratis
E-mail: info@lavenderkontreimark.co.za
Kontak – 082 565 6055

Inskrywings aanlyn besikbaar by – www.lavenderkontreimark.co.za 

KASKAR WEDREN:

  • 9 Deelnemers per span – R300
  • Kry elke 9 pakkies colour powder – GRATIS 

COLOU RUN:

  • Colour powder sal te koop wees op die terrein by die hindernisbaan

Kom geniet die dag saam met ons:

  • Verskeidenheid kunsflyt & handgemaakte produkte
  • Kwekery op terrein / Veilige parkering
  • Vele skadu & onderdak sitplekke met gratis aktiwiteite vir die kleinspan
  • Wynproe en Crafted Brandewyne

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: