Kersfees Fees

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 30/11/2019
10:00 am - 11:30 pm

Categories


 

Verhoogmeester & Silwerrand Laerskool bied aan…..Kersfees Fees tenbate van Kindersorg

WANNEER – 30 November 2019
WAAR – Silwerrand Laerskool Gronde ( vanaf Rustenburg, 2de sirkel links )
TYD – 10h00 tot laat
INGANGSFOOI – 14jaar en ouer R70 p/p – Ingang kinders – 1 geskenk per kind

Kaartjies is reeds beskikbaar by Cash Connectors Rustenburg
Stuur n e-pos aan: verhoogmeester.verkope@gmail.com

Ons bied hope vemaak en pret:

  • Springkastele / Lekker kos / Beer Pong / Spookhuis / Gesig Verf
  • Geskenke / Sing / Kids Colour Run / Bier Tuin / Lekker Musiek
  • Kersvader / Kuier / Speelgoed / Slush Puppy / Lekkergoed
  • Karre / Roomys / Mooi Goed en Vele meer …..

Kunstenaars:

  • Pierre Du Preez / Ivan Roux / Stiaan Reynierse
  • Ramey Short / Robbie Wessels / Valeska Muller
  • Mari Bosman / Riaan Rust / Jakkie Louw

Vir meer inligting, skakel – 076 148 2619
SPONSORS WELKOM

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: