KERSKASKENADES by Adem Gasteplaas

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 05/12/2020
9:00 am - 4:00 pm

Categories


Adem Gasteplaas KERSKASKENADES 

WANNEER – 5 Desember 2020
WAAR – Adem Gasteplaas, Rex Pad, Kroondal
TYD – 09h00 tot 16h00
INGANG – R10 per/ volwassene

Kom geniet die dag saam met ons:

  • Verskeidenheid stalletjies – kom doen u Kersinkopies hier
  • Waterglybane vir alle kinders @ R50 kan die kinders heeldag baljaar

Moenie hierdie vet, pret dag misloop nie!!!!

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top