Laat daar lig wees kompetisie / Thabazimbi Apiesdoring Karnaval

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 05/08/2023
7:30 am - 10:00 pm

Categories No Categories


 

GEE BEURTKARG OF ‘LOADSHEDDING’ ‘n BLOEDNEUS MET HIERDIE 5 DROOM PRYSE OM TE WEN 

Skakel Riana vir meer inligting of bank besonderhede – 072 671 9710 / riana@elbro.co.za 
Annatjie – 083 930 3696 / nhkvliege@lantic.co.za
Inskrywing – R500 ( Slegs 2000 kaartjies word verkoop )
10% van die inkomste word geskenk aan Tambotie bejaardesorg

GROOOOT PRYSE OM TE WEN!!!
1STE PRYS – ‘n Volledige sonkrag en inverter stelsel ter waarde van R350 000 of R300 000 kontant

2DE PRYS – Sunsynk 8kw inverter en 2 Freedom Won Etower Batterye ter waarde van R100 000

3DE PRYS – Sunsynk 5kw inverter en 1 5kw Etower battery ter waarde van R70 000

4DE PRYS – ‘n Total KVA silent diesel generator ter waarde van R30 000

5DE PRYS – 5KVA diesel generator ter waarde van R15 000

Die wenners sal die 5de Aug by die jaarlikse Apiesdoring karnavaal aangekondig word
Beslissing van die beoordelaars is finaal

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: