Lentefees – Groot Marico

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 02/09/2023
9:00 am - 8:00 pm

Categories


LENTEFEES

WANNEER – Saterdag, 2 September 2023
WAAR – NG Kerk, Groot Marico Feesterrein – ADRES
TYD – 09h00
INGANG- R20 per persoon / Voorskoolse kinders – Gratis
E-pos: ngkmarico@gmail.com

Vir stalletjies, kontak Elna: 076 756 1987
Bespreek jou fietsry kaartjies hier
Registrasie vir die Mountain Bike Classic Race – 2 Sept, 0700 tot 08h30

  • Cinda de Kerk & Dirk Jansen van Vuuren tree op as die Hartklopduette
  • Veilige parkering

Kom neem deel:

  • Marico Mountain Bike Classic Race
  • Trail run event
  • Prystrekking
  • Kos en ander stalletjies
  • Kinderpret en vele meer……

Iets om te eet:

  • Vetkoek / Pannekoek / Kerrie & Rys
  • Tuisgemaakte pasteie / Tee / Koffie
  • Koeldrank & bier
  • Lekker Bosveld vleis teen die regte pryse

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: