Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 08/12/2017
6:30 pm

Categories


LIEZEL PIETERS, ARNO JORDAAN & SUZZI SWANEPOEL

WANNEER – 8 Desember 2017
WAAR – Hedgehog’s Nest, Donkerhoek Pad, Rustenburg
TYD – 18h30

3 Kubstenaars – 1 Verhoog
Dans en kuier saam met vriende, familie of kom hou sommer jou werksfunksie by ons
Daar is slegs ‘n beperkte aantal tafels beskikbaar
Kontant kroeg ( Geen eie drank van buite nie )

  • Daar gaan slegs tafels beskikbaar wees vir die aand
  • Tafels beloop R2500 / tafel van 10 mense ( Savoury platter vir 10 mense ingesluit )

Die kaartjies sluit in:

  • 1 Platter per tafel
  • Aankomsdrankie

As jy blangstel in ‘n tafel bespreek aanlyn, stuur ‘n e-pos na info@hedgehogsnest.co.za of skakel ons by die kantoor vir verdere inligting – 082 663 7281

Kom sluit hierdie 2017 jaar op ‘n hoogtepunt af en waar anders as by HEDGEHOG’S NEST!!!!

DANS! DANS! DANS! 

 

 

 

Add to Calendar

%d bloggers like this: