Liggie Fees 2022

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 27/11/2022 - 30/11/2022
All Day

Categories


LIGGIEFEES 2022

WANNEER – 27 tot 30 November
WAAR –  NG Proteapark, Witstinkhout Ave

Kom geniet die Liggiefees saam met ons:

  • Hope vermaak elke aand
  • Stalletjies
  • Baie pret vir die kinders
  • Kuier elke aand tussen die liggies
  • Aandete beskikbaar

Lekker vermaak vir oud en jonk

  • Riaan Benade – 27 November
  • Cordelia – 28 November
  • Heuning  / Bee-Bee die By – 29 November

Aansoeke vir stalletjies sluit binnekort
Navrae – 082 785 2439 / 014 533 4028

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: