Liggies vir Lewe-Fees 2021

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 28/11/2021 - 01/12/2021
12:00 am

Categories


LIGGIE FEES:

WANNEER – 28 November tot 1 Desember 2021

Program vir die Fees:

  • Sondag, 28 Nov – Ons sit die liggies aan met Ruhan du Toit
  • Maandag, 29 Nov – 18:00 – Laser Tag
  • Dinsdag, 30 Nov – 17:30: Bee-bee die by vir ons kindermaats & 19:00 Heuning
  • Woensdag, 1 Des – Sterkman kompetisie en afsluiting met Kersliedere onder die sterre

Vanaf 16:00 tot 21:00

  • Kom kuier en eet saam met ons by die fees
  • Baie pret vir die kinders, -Springkastele en die Liggie-Express treintjie
  • Verskeidenheid Uitstallers

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: