MANNA Boeremark

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 05/06/2021
8:00 am - 2:00 pm

Categories


MANNA Boeremark

WANNEER – 5 Junie 2021
WAAR – Dinie Estate Pad, Rustenburg
 TYD – 8h00 tot 14hoo

Kontak  – 078 731 4276

Kontak ons om ‘n stalletjie te bespreek
Kom ondersteun ons en help bou ‘n gemeenskap

  • GEEN stalletjie fooi, slegs ‘n 10de van die verkope op die dag
  • Fondse gaan vir SPCA ( DBV ) Rustenburg
  • Alle stalletjies het hand / tuis items en vars produkte
  • AJ v.d. Mescht tree op

Kom kuier lekker saam, musiek, kos, ietsie vir die dors & kinder aktiwiteite
ONS BEOOG OM 3 TON KOS AAN DIE SPCA TE SKENK

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: