Met my God spring ek oor ‘n muur

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 11/10/2019 - 12/10/2019
All Day

Categories


Kom luister saam na Christa van Rooyen oor God en genesing 

Met my God spring ek oor ‘n muur en ek loop elke siekte storm 

WANNEER – 11 en 12 Oktober 2019
WAAR – NG Kerk Proteapark, H/v Witstikhout laan en Bergbos laan, Protea Park, Rustenburg.
KOSTES – R280 per persoon
TYE – 11 Oktober: 18h00 tot 21h00 / 12 Oktober: 08h00 tot 16h00

  • Bespreek kaartjies by Rita: 072 839 5510 / Salome: 078 097 8887
  • Boeke, Genisingsolies, ens. sal te koop wees.
  • Koffie en Tee sal gratis verskaf word
  • Selfvoorsiening vir Vrydag aand en Saterdag oggend vir kos.
  • Daar sal bestellings geneem word vir die wat kos wil bestel.
  • Bewys van betalings vir kaartjies moet gestuur word na ritae@steiner.co.za / office1.kainos1@gmail.com
  • Maak seker jou naam is op die epos en gebruik die verwysing ‘Met My God’ asb.

Bank besonderhede vir Kaartjie Betalings

  • A.Engelbrecht
  • BANK – Capitec
  • REK. NR – 1330 291 113
  • TAKKODE- 470010

Vir diegene wat in Rustenburg oorslaap:

  • Stop n Stay het n pakket saamgestel vir gaste
  • R260 per persoon ( 4 persone in ‘n kamer )
  • Gebruik asb verwysing ‘CHRISTA’ as die verblyf betaal word
  • E-pos – stopnstay@zazu.co.za / 014 597 2002 / 071 215 9826

Jesus het alreeds gesterf, sodat ons ‘n lewe van oorwinning kan leef, dit sluit genesing in.
Kom kry riglyne en geestelike sleutels hoe jy en jou geliefdes ook genesing en deurbrake uit God se hand kan ervaar.

Ons gaan gesels oor:

  • God se wil oor siekte / Hoekom word ons siek?
  • Is voorskrifmedikasie die enigste oplossing?
  • Rommel in jou geestelike hangkas
  • Die waarde van essentiele olies
  • Spreek Woorde  /  Voed jou liggaam korrek
  • Die ‘Hoe’ van genesing
  • Wees Koning en Priester van jou lewe
  • Die geestelike sleutels in Matt. 18:18

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: