Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 22/10/2022
10:00 am - 1:00 pm

Categories


Mr & Mej Boerseun & Boernooi 

WAAR – Apache Ave, agter Obaro Wonderboom. Vanaf N4, Wonderboom Afrit
TYD – 10h00 tot 13h00
TOEGANG – R10 per persoon / Kinders onder – gratis

SKRYF NOU IN!!

Wonderlike pryse om te wen
Meer as R30 000 se pryse van aandetebewyse, naweke weg en baie meer
Alle fondse gaan aan: SUID-AFRIKAANSE DIEREKANKERVERENIGING ( SAAKA )
Inskrywingsfooi beloop R300.00 per persoon
Professionele Beoordelaars
Navraag – Munnik – 083 268 8701 / bark@saaca.org.za

Bank besonderhede vir inskrywings:
Rekening naam – SAACA
Rekening nr – 628 6455 0655
Tak kode – 252145
Stuur proof of payment na – bark@saaca.org.za

  • Verskeidenheid kunsflyt & handgemaakte produkte
  • Kwekery op terrein / Veilige parkering
  • Vele skadu & onderdak sitplekke met gratis aktiwiteite vir die kleinspan

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: