Nasionale Braai Dag – Humble Hearts

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 24/09/2020
10:00 am - 6:00 pm

Categories


Bring die hele gesin en kom kuier saam op NASIONALE BRAAI DAG 

Waar – Humble Hearts, Ou Pretoria Pad, Rustenburg
WANNEER – 24 September 2020
TOEGANG – R50 per volwassene / R30 per kind
Kontak – Karin 064 990 0316 / Hanli 082 562 8149
Epos – Karin.fouche@sibanyestillwater.com
Epos – Tommie@bcagencies1.co.za
Epos – Humbleheartsv@gmail.com
Gaan hou gerus van ons Facebook Groep

Kom geniet Nasionale Braai Dag saam met ons:

  • Bring jou vleisie en eie eetgerei, pap en sous word voorsien
  • Springkasteel / Trampoline / Klimrame & Swembad
  • Kontant kroeg
  • Vanaf 10h00 tot 18h00

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: