POP vs RAP – Corlea & Snotkop

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 11/10/2019
5:30 pm - 11:30 pm

Categories


Wat gebeur wanneer Snotkop & Corlea op een verhoog sit?
Jy kry oorlog…..POP vs RAP, hou vas, hier is iets GROOTS oppad!!

Wanneer – 11 Oktober 2019
Waar – Hedgehog’s Nest, Rustenburg
Tyd – 17h30
Kaartjies – R120 per persoon

Kaartjies is aanlyn beskikbaar
Tel – 082 663 7281 vir meer inligting

Wat mag jy saambring?

  • Nog vriende ( Met hulle eie kaartjies )
  • Goeie gees
  • Jou beste selfie ‘pose’
  • Bankkaart vir die kroeg
  • Kontant om kunstenaars se CD’s te koop

Moenie die volgende saambring nie

  • Geen eie drink / eetgoed word toegelaat nie
  • Geen vuurwapens

HOOP OM JULLE ALMAL DAAR TE SIEN !!!!

 

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top