Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 11/11/2017
8:00 am - 4:00 pm

Categories


MNR & MEJ SONSKYN

WANNEER – 11 November 2017
WAAR- Laerskool Rutenburg
TYD: 10h00
KLEREDRAG – Wit hemp, blou denim & ietsie geels
INSKRYWING – R100
KATEGORIEDogters: 0-3, 4-6, 7-9, 10-12, 13-15, 16-18, 19+ & Mev
Seuns: 0-3, 4-6, 7-9, 10-12, 13-15, 16-18 & 19+

Kompetiesie Reels:

  • Betalings moet die inskrywings vergesel
  • Beoordelaars se besluit is finaal
  • Pryse is nie omruilbaar nie
  • Ek hou die reg om kategorie saam te sit sou daar te min inskrywings is in n kategorie

A. Badenhorst

Capitec Bank
Rekening nr – 136 485 9937
Takkode – 4710010
Verwysing – Naam & Van

AANDAG ALLE UITSTALLERS!!!

Ons doen ‘n beroep op uitstallers om ‘n stalletjie vanĀ  R150 te bespreek en so deel te wees van ‘n groot feesdag waar ons ‘n helpende hand aan ons silwer jeug uitreik.

Alle opbrengste is ten bate van Sonskyn Aftree-Oord

Uitstallers met enige produkte te koop of dienste om te adverteer kan ons gerus skakel vir meer inligting

  • 11 Nobember 2017
  • Laerskool Rustenburg se sport terrrein
  • Vanaf 08h00 – 16h00

 

Add to Calendar

%d bloggers like this: