Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 26/11/2022
10:00 am - 6:00 pm

Categories


VETPRET FEES & TALENTSHOW 

WAAR – Stop n Stay Lodge, Rustenburg
WANNEER – 26 November 2022
TYD – 10:00 tot 18:00
FREE ENTRY 

Kom geniet ‘n heerlke dag saam met ons by die Pret Fees & Talentshow:

  • Gaskunstenaar – Morno van der Merwe
  • Stalletjies / Perde Ritte / Eet-en-drinkgoed
  • Talentkompetisie

Kom neem deel aan VETPRET FEES se talent kompetisie

Saterdag, 26 November by Stop n Stay Lodge in Rustenburg
Vir inskrywing: 083 275 6491 / vetpretfees@outlook.com

  • Sing, dans, juggle, speel n instrument…..kom wys ons jou talent
  • Oop vir enige ouderdom – daar sal 3 ouderdoms groepe wees
  • R50 per inskrywing
  • Kontant Pryse

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: