Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 09/08/2022
9:00 am - 4:00 pm

Categories


VROUEDAG ROCK & BOWL 

WANNEER – 9 Augustus 2022
WAAR – Rustenburg Bowling Club
TYD – 09h00
INSKRYWINGS FOOI – R1200 per span
Vir besprekings en inligting:
Danie – 073 903 7483 / Kevin – 082 921 4024
Rossi – 079 508 5354 / Johann – 082 452 2129

Geniet 3 ‘ Rock Style ‘ rondtes, oggend tee/koffie en ligte ete
Aangebied deur die Vryburger Omgeemense

  • Kindervermaak
  • Speel Area
  • Gesig Verf
  • Projek ten bate van kos vir kinder

PROGRAM

1ste Rondte is van 09h00 tot 10h30 gevolg met teetyd toebroodjies
2de Rondte is van 11h00 tot 12h30 gevolg met middagete
Finale Rodte is van 13h00 tot 14h30
PERDE WEDREN SPELETJIE
Prysuitdeling

VUL ASB DIE INSKRYWINGS VORM IN

 

Add to Calendar

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!

%d bloggers like this: