Willem Botha Make-Up Masterclass

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 31/08/2024
11:00 am - 6:00 pm

Categories


WILLEM BOTHA MAKE-UP MASTERCLASS 

WANNEER –  31 Augustus 2024
WAAR – Hedgehog’s Nest
TYD – 11h00
KOSTES – R545 Algemeen per persoon / R695 VIP33 per persoon / R795 VIP per person
Like ons op Facebook vir meer inligting.
WhatsApp vir kaartjie besprekings of navrae.
Spring, nooi 𝗝𝗢𝗨 wêreld, kry 𝗝𝗨𝗟𝗟𝗘 kaartjies voordat dit te laat is en weer 𝗨𝗜𝗧𝗩𝗘𝗥𝗞𝗢𝗢𝗣.
Kom kuier saam vir ‘n onvergeetlike kuier dag gevul met lag, musiek, verversings en natuurlik hope grimeerwenke.

ℙ𝕣𝕪𝕤𝕖 𝕥𝕖 𝕨𝕖𝕟!
Die klas aangebied deur 𝕎𝕚𝕝𝕝𝕖𝕞 sluit in:
H𝗼𝗽𝗲 𝗴𝗿𝗶𝗺𝗲𝗲𝗿𝘄𝗲𝗻𝗸𝗲, 𝘁𝗲𝗴𝗻𝗶𝗲𝗸𝗲 en 𝗱𝗲𝗺𝗼𝗻𝘀𝘁𝗿𝗮𝘀𝗶𝗲 van 𝗽𝗿𝗼𝗱𝘂𝗸𝘁𝗲 wat 𝕎𝕚𝕝𝕝𝕖𝕞 gebruik tydens fotosessies vir tydskrif voorblaaie en dat jy jou
daaglikse voorkoms kan omtower om jou soos ‘n voorblad superster te laat lyk en voel!
𝗕𝗘𝗦𝗞𝗜𝗞𝗕𝗔𝗥𝗘 𝗞𝗔𝗔𝗥𝗧𝗝𝗜𝗘 𝗢𝗣𝗦𝗜𝗘𝗦:
𝗔𝗹𝗴𝗲𝗺𝗲𝗲𝗻 𝗥𝟱𝟰𝟱.𝟬𝟬 𝗽𝗽
– Verwelkomingsdrankie
– Koffie stasie
– Heerlike ligte ete, bedien
– 1 x Beker vrugtesap per tafel
– 1 x 500ml Stil water per persoon
– Sitplek by ‘n tafel vanaf die 3de ry voor die verhoog
– 30 minute musiek optrede deur Willem Botha
– 2 ure Make-up Masterclass deur Willem Botha
– 1 x Acrobranch 20% afslag geskenkbewys by enige van hulle parke landswyd
– 1 x R100.00 Refinement Clinic Rustenburg afslag geskenkbewys
𝗩𝗜𝗣𝟯𝟯 𝗥𝟲𝟵𝟱.𝟬𝟬 𝗽𝗽
– Verwelkomingsdrankie
– Eksklusiewe parkering
– Eksklusiewe koffie stasie
– Eksklusiewe kleedkamers
– 1 x Handgemaakte geskenkie
– 1 x Beker vrugtesap per tafel
– 1 x 500ml Stil water per persoon
– Sitplek by ‘n tafel in die 2de ry voor die verhoog
– Heerlike ligte ete, bedien
– 30 minute musiek optrede deur Willem Botha
– 2 ure Make-up Masterclass deur Willem Botha
– 1 x Acrobranch 20% afslag geskenkbewys by enige van hulle parke landswyd
– 1 x R100.00 Refinement Clinic Rustenburg afslag geskenkbewys
𝗩𝗜𝗣 𝗥𝟳𝟵𝟱.𝟬𝟬 𝗽𝗽
– Verwelkomingsdrankie
– Eksklusiewe parkering
– Eksklusiewe koffie stasie
– Eksklusiewe kleedkamers
– 1 x Handgemaakte geskenkie
– 1 x Beker vrugtesap per tafel
– 1 x 500ml Stil water per persoon
– Sitplek by ‘n tafel voor die verhoog
– Heerlike ligte ete, bedien
– 30 minute musiek optrede deur Willem Botha
– 2 ure Make-up Masterclass deur Willem Botha
– 1 x Acrobranch 20% afslag geskenkbewys by enige van hulle parke landswyd
– 1 x R100.00 Refinement Clinic Rustenburg afslag geskenkbewys
𝗔𝗱𝗱𝗶𝘀𝗶𝗼𝗻𝗲𝗹𝗲 𝗶𝗻𝗹𝗶𝗴𝘁𝗶𝗻𝗴:
– Geen terugbetaling
– Geen eie drank, koeldrank, water, kos, enige vorm van soet en sout, troeteldiere of onwettige middels word toegelaat nie
– Deure open 1 uur voor die vertoning
– Kontant kroeg beskikbaar vir jou eie rekening.
𝗢𝗻𝘀 𝘀𝗶𝗲𝗻 𝘂𝗶𝘁 𝗼𝗺 𝗷𝘂𝗹𝗹𝗲 𝘁𝗲 𝘃𝗲𝗿𝘄𝗲𝗹𝗸𝗼𝗺!

 

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top