Willerste Noordweste Lente Fees

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 30/08/2019 - 31/08/2019
8:00 am - 5:00 pm

Categories


Willerste Noordweste Lente Fees 

WANNEER – 30 en 31 Augustus 2019
WAAR – Hervormde Gemeente Rtb-Suid, Kockstraat 153
KONTAK – 014 592 6900 vir meer inligting

Vrydag 30 Augustus – DANS 

  • R50 per persoon ( Laerskool kinders – Gratis )
  • Braaipakkies & verversings te koop
  • Vure, Pap & Sous word voorsien
  • Bring eie stoel en eetgerei
  • Hekke open om 18h00

Saterdag 31 Augustus – FAMILIE FEES

  • REUSE Pretpark vir die kinders
  • Pap & Kaiings / Boerbrood / Koeksisters
  • Boerewors / Vleissnitte / Kerrie & Rys
  • Pannekoek en Gebak
  • Kaart fasiliteite beskikbaar
  • Vanaf 08h00
  • GRATIS TOEGANG

Rustenburg se eie Familie-vriendelike Fees 

Ons bied hope PRET & VERMAAK vir die kinders:

  • Emoji Pretpark / Vuurpyl / Spookhuis / Klimmuur
  • Veerpyltjies / Boogskiet / Skyfskiet / Tombola
  • Hamerslaan / Vissievang / Springkastele
  • Ponieritte / Balgooi / Thomas die Treintjie
  • Gesigverf / Lekkergoedstalletjies & Sputniks

MOENIE hierdie opwindende dag misloop nie!!!

 

 

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top
%d bloggers like this: