
BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//6.4.7.1//EN
TZID:Africa/Johannesburg
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:166@rustenburg.biz
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20230901T090000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20230902T233000
DTSTAMP:20230516T102918Z
URL:https://www.rustenburg.biz/legacy-events/aarbei-musiek-fees/
SUMMARY:Aarbei Musiek Fees
DESCRIPTION:\n\nAARBEI MUSIEK FEES\n\nWANNEER - 1 &amp\; 2 September 2023\n
 WAAR - Hartland Equestrian Park ( Op R511\, langs N4 )\nE-pos: admin@aarbe
 ifees.co.za\nGaan besoek ons Webblad\nFacebook \n\n\n\nDie ontstaan van d
 ie fees\n\n\n\n\nDie Aarbei-Musiekfees het in 2009 ontstaan uit ‘n idee 
 van wyle Pierre van Deventer en Echo Berry/In2food.\nHulle het besluit om 
 tonne aarbeie te skenk wat verkoop sal word sodat die opbrengs aangewend k
 an\nword vir liefdadigheid in die Brits/Hartebeespoort area\, geleë in di
 e Magaliesberg Biosfeer.\nSo het die Aarbei-Musiekfees ontstaan. Dit word 
 gekombineer met ŉ kulinêre fees van heerlike\nvoedsel en snuisterye\, ve
 rskeidenheid stalletjies en ook musiek met van die beste kunstenaars.\nDie
  fees het ŉ Afrikaanse kultuur maar erken sy groter Suid-Afrikaanse oorsp
 rong.\nDie hoofdoel bly steeds soos altyd vir die ondersteuning van liefda
 digheid en om so\nterug te ploeg in die gemeenskap van Brits en omgewing.\
 nDit word gedoen deur donasies aan verskeie verdienstelike organisasies te
  maak.\nDie lys van organisasies wat ondersteun word\, is op die tuisblad
  gewys.\n\n\n\nKUNSTENAARS:\n\n 	Riaan Benade / Appel / Spoegwolf\n 	Dirk
  van der Westhuizen / Juan Boucher\n 	Fatman / Jay / Rikus Nel / Jan Raap\
 n 	Adam Tas / Robbie Wessels\n\n\nVorige jare se feite\n\nVerlede jaar is 
 meer as 20 000 kg aarbeie verkoop!\n1386  500g houers konfyt is verkoop!\
 n1505 liter smoothies is oor die naweek gemaak!\n\n
CATEGORIES:Aarbei Musiek Fees
 2023,Charity,event,Festivals,Fundraiser,Market
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20220901T090000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR