
BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//6.4.7.1//EN
TZID:Africa/Johannesburg
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:75@rustenburg.biz
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20190705T200000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20190705T224500
DTSTAMP:20190610T075319Z
URL:https://www.rustenburg.biz/legacy-events/die-tarentaal-teater-manie-ja
 ckson-dzl/
SUMMARY:Die Tarentaal Teater - Manie Jackson & DZL
DESCRIPTION:\n\nDie Tarentaal Teater bied aan...Manie Jackson &amp\; DZL\n\
 nWANNEER - 5 Julie 2019\nWAAR - Die Tarentaal Teater\, Rustenburg\nTYD - 2
 0hoo\nKOSTES - R150p.p ( Etes vanaf R80 )\nKontak Natasha vir meer inligti
 ng - 072 442 2783\n\n\n\nBring die hele familie en kom geniet die aand saa
 m met ons.\n\nMEER OOR MANIE JACKSON: Manie het in 1997 sy debuut op die v
 erhoog gemaak en ‘n jaar later het hy sy eerste album\, Wie Sal Weet\, v
 rygestel. Deur die jare het hy sy merk op die Afrikaanse musiekbedryf gema
 ak en kan nie voorbly moet optredes nie. Sy optredes vind aandklank by die
  hele gesin. Sy nuwe album ‘Liefde en Genade’ is ook onlangs uitgereik
  en is ook vir ‘n Ghoema Toekenning benoem. Manie is ook vanjaar as die 
 Publiek se gunsteling manklike sanger by die Ghoemas aangewys.\n\nONTMOET 
 DZL: Dis nou nie iets wat jy aldag raakloop nie\; twee sangers wat ook ger
 ekende modelle is. Andries Hendrik Potgieter en Wiaan Fourie het in Septem
 ber 2014 vir die eerste keer saam op die verhoog verskyn nadat Wiaan die p
 lek moes inneem van Andries se kitaarspeler\, wat ’n dubbele bespreking 
 gemaak het. Hulle het kort daarna ’n kontrak met ’n platemaatskappy ge
 sluit. Hul debuutalbum\, DZL\, het in 2016 die lig gesien en is vir twee G
 hoema-toekennings benoem insluitende Beste Country Album. Hulle tweede alb
 um\, Realiteit\, is in April 2018 vrygestel en talle snitte van die album 
 was as top enkelsnitte deur radiostasies regdeur die land aangewys.\n\n
CATEGORIES:event,Live Shows
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20180705T200000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR