
BEGIN:VCALENDAR
VERSION:2.0
PRODID:-//wp-events-plugin.com//6.4.7.1//EN
TZID:Africa/Johannesburg
X-WR-TIMEZONE:Africa/Johannesburg
BEGIN:VEVENT
UID:225@rustenburg.biz
DTSTART;TZID=Africa/Johannesburg:20251212T180000
DTEND;TZID=Africa/Johannesburg:20251212T220000
DTSTAMP:20251110T091323Z
URL:https://www.rustenburg.biz/legacy-events/kersliedere-by-kerslig/
SUMMARY:Kersliedere by Kerslig
DESCRIPTION:\n\nKERSLIEDERE BY KERSLIG\nKom deel in die lig\, musiek en vre
 ugde van Kersfees\n\nWANNEER - Vrydag\, 12 Desember\nWAAR - AP Kerk Rusten
 burg ( H/v Leyd -en Bovenstraat )\nTYD - Hekke open 18h00\, program begin 
 19h00\n\n✨ Kersliedere by Kerslig ✨\n\nDis weer tyd vir ons jaarlikse 
 Kersliedere by Kerslig!\nKom vier die mooiste tyd van die jaar saam met on
 s —\nOnder die sterre\, tussen kersliggies en met die klanke van geliefd
 e\nKersliedere wat die ware betekenis van Kersfees laat leef. 🌟\nDaar w
 ag vir jou heerlike kos\, mooi stalletjies\, en ’n besonderse Kersverhaa
 l-ervaring\nin Nasaret\, Jerusalem en Betlehem.\nKom sing\, kuier en deel 
 saam met ons in die vreugde van Kersfees. 🎶\n👨‍👩‍👧‍👦 
 ’n Aand vir jonk en oud — bring jou kampstoeltjie\, die kinders\nen ko
 m ervaar die warmte en lig van Kersfees saam met ons.\n\n📱 Vir enige na
 vrae: WhatsApp Iené 071 608 1928
ATTACH;FMTTYPE=image/jpeg:https://www.rustenburg.biz/wp-content/uploads/20
 25/11/32b7d3f8-bd86-4fa0-9868-f5ceaafdadf7.jpg
CATEGORIES:Carols by Candle Light,event,Festivals,Kersmark,Konsert,Market
END:VEVENT
BEGIN:VTIMEZONE
TZID:Africa/Johannesburg
X-LIC-LOCATION:Africa/Johannesburg
BEGIN:STANDARD
DTSTART:20241212T180000
TZOFFSETFROM:+0200
TZOFFSETTO:+0200
TZNAME:SAST
END:STANDARD
END:VTIMEZONE
END:VCALENDAR