kleuterskool en nasorg

ALL ABOUT KIDS KLEUTERSKOOL & NASORG 

Bring jou kind/kinders na die skool waar elke kind met liefde en deurnis behandel en geleer word:

Annelize Fourie 

Tel – 073 523 0972
Adres – 254 A Kerkstraat, Rustenburg
Epos Adres – allaboutkidsplaygroup@outlook.com
Gaan loer gerus op ons Facebook blad

‘n Kleuterskool met ‘n huislike atmosfeer.
Ons streef daarna dat elke kleuter sy volle potensiaal sal bereik, deur gehalte opvoeding, met deernis en liefde.

  • Afrikaans en Christelik
  • Engelse Klas 4 – 6 jr
  • Baba’s is welkom
  • Oop Skool Vakansies
  • Dag Besoek welkom
  • Etes is ingesluit
  • Beskostigbaar
  • Afslag vir 2 en meer kinders

 

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!