Raak luise vir jou ‘n kopseer?

Kidz Clinic het net die oplossing vir jou.
Ons gebruik professionel produkte en lewer uitstekende diens met die beste resultate!

Sonia

Tel – 083 945 3545 ( WhatsApp’s ook Welkom, slegs kantoor ure asb)
Adres – 13 A Selatirivier Laan, Rustenburg
Ure – Maandae tot Vrydae, 09h00 – 16h00

Kom maak ‘n afspraak vir luis behandeling en ontvang 10% afslag met jou 2de afspraak

  • Kort Hare – R250
  • Skouer Lengte – R300
  • Lank & Baie lank – R300+

 

 

 

 

 

 

 

Subscribe To Our Newsletter

Join our monthly newsletter for the latest news in Rustenburg.

You have Successfully Subscribed!