Marico Somer Safari Fees met die Campbells

Add to Calendar

Map Unavailable

Date/Time
Date(s) - 26/11/2021 - 27/11/2021
8:00 am - 10:00 pm

Categories


MARICO SOMER SAFARI FEES MET DIE CAMPBELLS 

WANNEER – 26 & 27 November 2021
WAAR – Ned Hervormde Kerk – Groot Marico, Platinum Hoofweg
KOSTES – R20 per persoon
NAVRAE – Ds. Stephan Botha – 083 743 0507 / gs4botha@gmail.com
Gaan loer gerus op ons Webblad vir meer inligting

Kom geniet die Fees met ‘n lekker PROPVOL program vir oud & jonk

Vrydag, 26 November

  • Kom braai saam met ons op die Fees terrein tussen 17h00 en 20h00

Saterdag, 27 November

Veiling

  • Soliede hout meubels en kosbaarhede uit die Antieke Marico asook ‘ groot verskeidenheid losgoed.

Vermaak vanaf 8h00

  • Die Campbells om 11 vm en weer na die veiling
  • Genoeg vermaak vir oud en jonk
  • Hope pret vir kinders vir die hele dag

Heerlike kos & stalletjies

  • Kultuur stal met Marico -en spens produkte
  • Tradisionele kos stalletjies, naaldwerk, kwekery

Kompetisie

  • Koop jou kaartjie teen R100 elk
  • Kaartjies reeds beskikbaar en ook te koop by die fees
  • Die trekkiing vind plaas om 15h00 by die fees

Add to Calendar

Leave a Reply

Scroll to Top