Tandarts praktyk (Dr Melandie Engelbrecht Inc) wil graag die kersfees uitreik na die Môrester kinderhuis om so ook die kinders wat daar te huis is ‘n kersgeskenk op kersdag te kan gee. Môrester het tans 65 kinders wat graag ‘n geskenkie op kersdag wil ontvang, waarvoor voorsiening gemaak gaan word. Ons daag die gemeenskap uit om […]

Read More