image

Tag: Rustenburg dorp van die jaar. Kwela dorp van die jaar

Rustenburg is geskies as 1 van die 3 semi-finaliste in die Gauteng/Noord-Wes provinsie vir dorp van die jaar kompetisie wat jaarliks deur Kwela ‘n tv program op KykNET aangebied word. Sms Rustenburg na 33157 om te stem. Sluitings datum vir stemme is 1 Maart 12:00 Hoe werk dit? Die publiek kry ’n geleentheid om vir hul […]

Read More