Learn Fast Driving School

Rustenburg Learn Fast Driving School

Kontak

Kontak Besonderhede

Tel: 076 399 4407 ( Kantoor )
Sell: 078 542 9769 ( Lew )
Address: 241 Krugersraat, Rustenburg
Email: learnfast89@gmail.com
Join us on Facebook

Dienste

ONS DOEN ALLES!!!!

  • Laat ons sorg vir jou kind se leerling – en bestuurslisensie
  • Van die opleiding tot die afspraak
  • Van kode 8 – 14
  • Ons maak ook voorsiening vir individue met leerprobleme
  • Ons het uitgebrei en ons doen ook nou leerling en lisensies vir mororfiete en motorfiets simelators
  • Kode 10  tot Kode 14 opleiding vanaf leerling lisensie tot bestuurslisensie
  • Ons het nou ‘n baan en kantoor by Hoërskool Rustenburg ook
  • Evaluering van drywers wat reeds ‘n lisensie het
  • Ons waarborg dat jou kind sal slaag – Anders betaal ons die gelde terug

Leave a Reply

Scroll to Top