Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 01/08/2024 - 03/08/2024
2:00 pm - 9:00 pm
Categories
DIS ‘n PLAAS DING NAGMARK
WANNEER – 1 & 2 Augustus ( 16h00 tot 21h00 ) 3 Augustus ( 14h00 tot 21h00 )
WAAR – Plaas Witrand, KC 01, Millvale Pad, Koster
E-pos: plaasvenue@gmail.com
Vir navrae en aanwysings kontak of Whatsapp – Belien by 076 93 65 447
Facebook
MOENIE DIE NAGMARK MISLOOP NIE!!!
- Kom smul aan heerlike disse
- Yskoue craft bier en craft gin
- Blomme werks winkel
- Handgemaakte decor
- Plaasvars produkte…. en vele meer