Date/Time
Date(s) - 26/08/2023
8:00 am - 2:00 pm
Location
Hervormde Gemente Rustenburg-Suid
Categories
FAMILIE FEES
WANNEER – 25 & 26 Augustus 2023
WAAR – Hervormde Gemeente Rtb-Suid, Kockstraat 153
INGANG:
Feesdans – Vydag, 25 Aug 2023 R50 per persoon – L/skool gratis
Familie fees – Saterdag, 26 Aug – Gratis Toegang, Kaartfasiliteite beskikbaar
Kontak – 014 592 6900 / Ds. Stephan by 083 743 0507 vir meer inligting
GASKUNSTENAAR – Pieter Naude
PROGRAM:
8h00 – Laerskool David Brink Pom-Poms
8h15 – Laeskool Proteapark Pom-Poms
8h30 – Parkieland Pom-Poms
8h45 – Laerskool Vastrap Tiekie Tone
9h00 – Laerskool David Brink Senior Dansgroep
09h15 – Laerskool Rustenburg Pom-Poms
09h30 – Angané se akrobate
9h45 – Platinum Sterre Seuns
10h00 – Platinum Pom-Poms
10h15 – Laerskool David Brink Junior Dansgroep
10h45 – Roché Dance Studio
11h00 – Huppelhoekie Pom-Poms
11h15 – Huppelhoekie Drilpeleton
11h30 – Laerskool Silwerrand Pom-Poms
11h45 – Rabit Kiszz Pom-Poms
12h00 – Wysneusie Pom-Poms
12h15 – Wysneusie Drilpeleton
12h30 – Pieter Naude
FEESDANS: ( Vrydag, 25 Augustus )
- Braai pakkies te koop, vure, pap & sous word voorsien
- Bring eie eetgerei & drinkgoed
- R50 per persoon, Laerskool – gratis
- Hekke open 17h00
FAMILIEFEES: ( Saterdag, 26 Augustus )
REUSE PRETPARK / GRATIS TOEGANG
- Giant slide / Rocket / Mechanical bull / Tombola
- Darts / Boogskiet / Treintjie / Vissievang
- Balgooi speletjies / Gesig verf
- Springkasteel / 2 de handse speelgoed
STALLETJIES OM VAN TE KIES EN TE KEUR:
- Boerbrood / Handewerk & kuns
- Speletjies / Kwekery / Pyl & boog / Sputniks
- Inkleur kompetisie / Heerlike ontbyt
- Pap & kaiings / Pannekoek / Kerrie & rys
- Poeding / Koeke & terte / Boerewors
- Vleissnitte / Koeksisters / Vetkoek
KOMPETISIE:
- Wen ‘n 5KW Kragsisteem ( Installasie Ingesluit ) – Ter waarde van R60 000
- Trekking 14h00 by ons Familiefees
- R100 per kaartjie
- Kaartjie verkope – 083 743 0507 / 082 743 0507