Date/Time
Date(s) - 12/12/2025
6:00 pm - 10:00 pm
Categories

KERSLIEDERE BY KERSLIG
Kom deel in die lig, musiek en vreugde van Kersfees
WANNEER – Vrydag, 12 Desember
WAAR – AP Kerk Rustenburg ( H/v Leyd -en Bovenstraat )
TYD – Hekke open 18h00, program begin 19h00
β¨ Kersliedere by Kerslig β¨
Dis weer tyd vir ons jaarlikse Kersliedere by Kerslig!
Kom vier die mooiste tyd van die jaar saam met ons β
Onder die sterre, tussen kersliggies en met die klanke van geliefde
Kersliedere wat die ware betekenis van Kersfees laat leef. π
Daar wag vir jou heerlike kos, mooi stalletjies, en βn besonderse Kersverhaal-ervaring
in Nasaret, Jerusalem en Betlehem.
Kom sing, kuier en deel saam met ons in die vreugde van Kersfees. πΆ
π¨βπ©βπ§βπ¦ βn Aand vir jonk en oud β bring jou kampstoeltjie, die kinders
en kom ervaar die warmte en lig van Kersfees saam met ons.
π± Vir enige navrae: WhatsApp IenΓ© 071 608 1928