Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 29/08/2026
8:00 am - 3:00 pm
Categories

WILLERSTE NOORD-WESTE LENTE-FEES
Moenie ons jaarlikse Lente-Fees misloop nie!!!!
WANNEER – 29 Augustus 2026
WAAR – Kockstraat 153 ( Ned. Herv. Gemeente, Rustenburg-Suid )
TYD – 08h00
Vir verdere inligting – 082 889 9183
GRATIS TOEGANG
- Veiling / Boeke /Wit Olifante / Plante
- Vleis / Eetgoed / Gebak / Pretpark
‘n Dag vol pret, musiek & gees
Kaartmasjiene beskikbaar
Skole optredes
Musiek deur BOSVELD STEREO ( 107.5fm )
WEN R30 000 KONTANT: ↓
- Slegs R100 per inskrywing ( Kaartjie )
- Koop ‘n kaartjie
- Vul jou besonderhede in
- Gooi in inskrywingshouer
Gerrit Janse Van Vuuren – 082 515 8307
Kerk Kantoor – 082 889 9183
