Map Unavailable
Date/Time
Date(s) - 12/08/2023
10:00 am - 5:00 pm
Categories
ZAKITI FEES
WANNEER – 12 Augustus 2023
WAAR – Skermerberg Venue, Harties
INGANG – R30 per voertuig
TYD – 10h00 tot 17h00
Volg die skakel vir adres
‘n Bees van ‘n fees vir oud en jonk
- Vars produkte / Koffiekroeg & koek / Kunsmark
- Boskroeg / Helikopter ritte / 4 x 4 baan
- Meganiese bull / Wildsvleis / Pannekoek
- Gebak / Braai plek / Live Music / Cigar lounge
Plaaspret vir kids
- Speelpark / Perdry ritte / Trekkertreintjie
- Selfie-shack / Voerplasie / Lekker eetgoed