1. Wat se pos beklee jy by CANSA? Anel: Gemeenskaps mobiliseerder. Suster Tryna: Sorg bestuurder by CANSA sorg sentrum 2. Wat behels jou werk? Anel: Sy mobiliseer die gemeenskappe Rustenburg, Koster, Swartruggens, Groot Marico, Zeerust, Thabazimbi, Amandelbult, Derby, Dwaalboom en Swartklip. Sy doen fondsinsamelings projekte, werf vrywilligers vir pasiënte sorg en stel komitees saam wat […]
Read More