FONDSINSAMELING VIR SHAUN Ons verkoop Vrydag , 14 Julie  , lekker pannekoek om geld in te samel vir klein Shaun se aanvullings vir die winter. Shaun is 3 jr oud en het Celiac disease, leaky gut syndrome en kry seizures Van Shaun se toetse word jaarliks herhaal by ‘n laboratoruim in die Kaap en ons […]

Read More