Fondsinsameling vir Shaun

FONDSINSAMELING VIR SHAUN

  • Ons verkoop Vrydag , 14 Julie  , lekker pannekoek om geld in te samel vir klein Shaun se aanvullings vir die winter.
  • Shaun is 3 jr oud en het Celiac disease, leaky gut syndrome en kry seizures
  • Van Shaun se toetse word jaarliks herhaal by ‘n laboratoruim in die Kaap en ons wil hom graag weer in September vat.
  • Ons sal dit waardeer as julle ons asseblief sal ondersteun

Op die spyskaart Vrydag, 14 Julie 2017

  • Pannekoek @ R5 elk

BESTELLINGS SLUIT DONDERDAG  13 Julie 2017

KONTAK PERSOON – Liza @ 076 620 1875

Indien iemand ‘n kontant donasie wil maak vir Shaun, hier is die bank besonderhede:

  • Bidvest Bank, Rustenburg
  • Rekening Naam: S. Fitchat
  • Rek nommer: 4739 744 001
  • Tak Kode: 462 005

 

Leave a Comment

Scroll to Top
%d bloggers like this: