Rustenburg Gereformeerde Akademie

703

Rustenburg Laerskool 

Tel: 014 597 4662
Address: H/v van Alphen en Kotze Straat, Rustenburg

2 thoughts on “Rustenburg Gereformeerde Akademie”

  1. Ons is op soek na ‘n skool vir my kleinseun sy ouers het Rustenburg toe getrek. Hy is ‘n hemogeen, werk stadiger as ander kinders, maar met sy redenasie vermoe skort daar niks. Hy sukkel bietjie met die praat,kry tans spraak terapie. Hy is op die oomblik in Gr R in Audemus
    Privaatskool in Witbank. Ons sal hom graag weer in so ‘n skool wil sit,
    die klassies is klein en kry dus persoonlike aandag.

    Baie dankie
    Annetjie

  2. kan iemand dalk vir my sê waar een van die naaste Arso skole in Natal is asb, ons gaan miskien daarna toe verhuis en ek wil graag my kind in so ‘n skool wil hou.

Leave a Comment

Scroll to Top
%d bloggers like this: